top of page
2_20250104_132237_0001.png

WELKOM BY ONS
WÊRELD VAN WISKUNDE

MEER OOR ONS

Ons Passie Is Wiskunde...Spesiaal Vir Jou!

LEWENDIGE WISKUNDE KLASSE IN DIE GEMAK VAN JOU HUIS
Ons bied Direkte, Lewendige, Onnie-tot-Student Ekstra Wiskunde Klasse aan.

 

of

AANLYN WISKUNDE VIDEO LESSE
Nou kan jy enige wiskunde video les van jou keuse besigtig.

MEER

  • Gestig 38 jaar.

  • Ons resultate maak ons die leiers in wiskunde onderrig.

  • Bekostigbare wiskunde Pakette.

  • Wiskunde klasse volgens student se wiskunde sillabus.

  • Fleksie Wiskunde Opsies

 

MISSIE

Om studente toe te rus met wiskundige vaardighede om hul toekoms te verseker in verdere studies of beroepe.

 

ONS DOEL
Om die hoogste persentasie verbetering aan studente te besorg.

 

ONS UITDAGING

Om omonwonde #1 wiskunde klasse aan te bied.

Gewaargborde Persoonlike Hulp met Jou Strewe na Sukses

LESSE EN HULPBRONNE

1-TOT-1 LESSE

Teacher & Student

VIDEOS

Math Homework

VRAESTELLE EN MEMOS

Math Formulas

“Meneer is 'n "Great" onnie- Kan goed verduidelik. My punt het verbeter met 40%”

Tiaan Botha-Gr9

“Ek is baie beindruk met Tammy se verbetering. Julle fooi is werklik billik en die klastye baie akkomoderend. Julle het in my dogter 'n liefde vir wiskunde gekweek. Ek beveel Xtra Wiskunde hoogs aan. Dankie.”

Mev. P Mans

“Meneer dankie vir al u geduld met Graham. Dit is die eienskap van 'n goeie onderwyser. My kind geniet die klasse en sien uit om die klasse by te woon”

Mev L Botes

bottom of page